Lente kuier met Cathy en Perle!

Lente kuier met Cathy en Perle!

Bloemfontein!!

Kom ontspan, eet 'n stuk pizza πŸ•, drink 'n glasie pons 🍹en geniet 'n happie poeding 🍩 terwyl jy luister na Perle du Plessis en Cathy de Lange asook vermaak uit die boonste rakke!

R100 per persoon - sluit pizza, pons en poeding in! Daar gaan gelukkige trekkings ook wees... YAY! πŸ™‹

Inbetaling vir kaartjies:
ABSA Spaar
CS de Lange
Rek nr 9098240590
Takkode 632005
Verw: Jou naam en van
E-pos dan bewys van betaling na cathydelange@gmail.com πŸ’•

12 attendees (None invited)

Venue

Vinkel en Koljander
Plot 25 11th Avenue Kellys View