60 JAAR FEES

60 JAAR FEES

Vlotte deur dorp & saamkuier by skool wat omskep word in 'n feesterrein!
Dag eindig met gaskunstenaar op die A-Rugbyveld
Hoogtepunt van Fees is wanneer alle Oud Robbies saam kuier die aand om kampvure.....groot dinge word beplan vir ons Oud-Robbies!

589 attendees (None invited)