Bobby van Jaarsveld live Bloemfontein ek lief die Vrystaat Fees

Bobby van Jaarsveld live Bloemfontein ek lief die Vrystaat Fees

BBP PRIVAAT KONSERT EN KUIERAAND
18 Augustus 2017
Presidensiële losie : Vrystaat (Toyota) Stadion
450 BBP gaste
Kaartjieprys : R1100 en sluit in :
Eksklusiewe konsert en kuieraand met 10 kunstenaars, Geskenkpak , BBP sitplekke tydens die hoofkonsert, gratis toegang tot Smaak die Vrystaat.
Vinger happies en verskillende wyne wat geproe kan word terwyl met die kunstenaars gekuier en foto’s geneem word.
Verhoog en klank met 11 kunstenaars wat elkeen ‘n liedjie sal sing en 10 kunstenaars ...

Show the whole text

21 attendees (None invited)

Venue

Free State Stadium
Horak Ave