Desember Vakansieklas 2

Desember Vakansieklas 2

Begin jou Desembervakansie op 'n kreatiewe manier. Hierdie is 'n goeie geleentheid om kersgeskenke gereed te kry. Hierdie vakansieklasse sluit hoë kwaliteit kunswerke in asook heerlike versnapperings. R500 per leerder vir die twee dae, alle voorraad en verversings ingesluit. Kontak Anneke 0845888307 om jou kind se plek te verseker.

1 attendees (None invited)

Venue

KraftyKids
Visrivierlaan 12

Similar events