Gemeente uitstappie

Gemeente uitstappie

Ons uitstappie vir die kwartaal vind plaas op Vrydag 8 Desember om 10:00 na die Campanile wat nou ook oor ’n hysbak beskik. Koste is gratis.

Bespreek jou plek op die lys in die voorportaal, of kontak Jaco by 0832699668.

3 attendees (None invited)

Venue

The Campanile, Port Elizabeth
Strand Street