Gesamentlike bywoning van "Uit diep van donker nagte"

Gesamentlike bywoning van "Uit diep van donker nagte"

Opvoering van "Uit diep van donker nagte" (25 - 28 Oktober by die Gereformeerde Kerk Centurion). Ons het gedink om dit 'n gemeente aksie te maak deur die opvoering saam as gemeente te gaan kyk. Ons sal nog moet dink watter datum ons die beste gaan pas.

3 attendees (None invited)