Touch Of Class Unplugged, R150

Touch Of Class Unplugged, R150

In ’n klas van hulle eie. ‘Hoendervleismooi’ is die perfekte woord om die bekroonde musiekgroep, Touch of Class, se werk op te som. Hierdie duo, wat oorspronklik bestaan het uit Deon van der Merwe en Ronell Erasmus, maak al sedert 1989 naam in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf en was aanvanklik die begeleidende orkes vir groot name soos Anneli van Rooyen, Manuel Escorcio en André Schwartz.

In die vroeë negentigs het die musiekpaar se loopbaan behoorlik vlam gevat met hulle eerste album, Ek en ...

Show the whole text

16 attendees (None invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events