Munsieville Charity (Pango Camp) Krugersdorp

Munsieville Charity (Pango Camp) Krugersdorp

Groot Charity in Krugersdorp by die Munsieville Plakkerskamp.
Daar is 348 inwoners waaravan 105 kinders tussen babas en 17 jariges is en 243 Volwassenes. Ons wil die mense graag Bless met God se Woord, Bybels uitdeel, bome plant vir koelte, KOS, klere, sweetspakkies vir kinders, koeldrank, worsbroodjies, kos pakke vir elke gesin, vermaak vir die kinders!

Ons benodig dievolgende:
1. Kos Pakkies - wil graag vir gesinne pakke opmaak (107 HUISE)
2. Klere - enige ouderdomme (kinders, Vrouens, ...

Show the whole text

60 attendees (None invited)

Similar events