Kempton Park: Buster & Bella Slimstieks

Kempton Park: Buster & Bella Slimstieks

UITEINDELIK! Buster & Bella kom kuier in KEMPTON PARK! Buster & Bella se stemme word gesing deur Hendri Myburgh van Groot FM 90.5 & Lianie May!

Saterdag, 16 Sept om 10:00 by NG Kempton-Kruin (30 Fiskaal St, Glen Marais)! Kaartjies is R80pp. Babas onder 1 jaar is gratis. Om te bespreek, stuur 'n epos met jou naam, van, kontak nr en hoeveel kaartjies jy soek vir BUSTER KEMPTON na admin@kindervermaak.co.za. Noem spesifiek KEMPTON. Jy kan ook bespreek via whatsap by 082 868 3056 / 082 743 8329. ...

Show the whole text

13 attendees (None invited)

Venue

Kempton-Kruin
Fiskaalstraat, Glen Marais

Similar events