Poetse, Planne & Pret!

Poetse, Planne & Pret!

Kom kuier in die Klikkerhuis saam met die kleurvolle Klikkerlanders! Hul dae is vol poetse, planne en pret!

Besprekings & Navrae: Stuur epos met jou naam, van, kontak nr, hoeveel kaartjies jy graag wil he vir kinders (onder 12) en volwassenes (12 of ouer) na admin@kindervermaak.co.za. Noem asb dis vir Klikkerland Centurion. Indien jy nie toegang tot epos het nie, bespreek by 082 868 3056 / 082 743 8329.
Pryse: Onder 12jaar R50pp & Volwassenes R70pp.

In hierdie maltrap avontuur ontsnap'n paar ...

Show the whole text

11 attendees (None invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events