Dieretuin kamp aand

Dieretuin kamp aand

Slaan jou tent op en kom kuier saam met ons in die Pretoria dieretuin.
Ons kom om 17h15 bymekaar voor die dieretuin en word geneem na die kamp area. Dit is binne in die dieretuin en daar is geen krag nie. Omdat dit 'n kamp aand is moet jy alles saambring waarmee jy wil kamp bv tent, slaapsak ens. Jy moet ook al jou eie kos saambring - daar is geen kos te koop nie.
Nadat ons tente opgeslaan het gaan ons saam met 'n gids van die diertuin op 'n nag toer van hierdie pragtige plek. Ons gaan veral ...

Show the whole text

5 attendees (None invited)

Venue

National Zoological Gardens of South Africa
232 Boom Street, Pretoria SOUTH AFRICA, 0002

Similar events