Prins Sjar Mante se Kersfees Kaskenades

Prins Sjar Mante se Kersfees Kaskenades

En net so is dit weer tyd om Kersfees te begin vier. Pick ‘n Pay het al klaar die versierings op die rakke, Checkers speel al jou gunsteling Kersliedere, en weeKIDZ productions maak reg vir hulle feestelike program: “Prins Sjar Mante se Kersfees Kaskenades”.

Hierdie aksiebelaaide produksie is vol interaktiewe speletjies, Kersliedere, histeriese oomblikke, en hope pret.

Sluit aan by Prins Sjar Mante en sy pragtige assistente, Aspoestertjie en Sneeuwitjie, en geniet 'n fantastiese oggend saam ...

Show the whole text

5 attendees (None invited)

Venue

Pierneefteater
720 Mogg Ave