1925Band new album launch!

1925Band new album launch!

1925band is 3 talentvolle broers wat die plaaslike mark aan die gons het met verskeie treffers. Hulle nuwe album Eintlik Nogal Baie word bekendgestel aan die publiek, ekslusief by die Centurion Theatre. David-Lee Gericke op acoustic guitar, Jeffrey Gericke op Percussion & Piano, en Reno Gericke op Bass Guitar! 'n Briljante kombinasie. Kry jou kaartjies nou!
*Sien hulle ook op Jukebox, Groot FM 90.5 Breakfast Show & Expresso Show (SABC3) in September!

34 attendees (None invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events