Nostalgie - Gister se Onthou-tye

Nostalgie - Gister se Onthou-tye

NG Quellerina bied aan: Nostalgie- gister se onthou-tye met Richard vd Westhuizen en Lochner de Kock.
Kaartjies: R90/volwassene
R50/kind onder 13jr
Kinders onder 3jr is Gratis

Ligte etes sal te koop aangebied word:
Blomkoolsop met Brosspek - R20
Lamspastei met pampoenpoffertjies - R35
Hoenderpastei met pampoenpoffertjies - R30
Malvapoeding met amarula vla - R20
Merlktert om te eet en drink - R20

Bespreek jou kaartjies en etes by 011 673 2212 of bestuurder@quellerina.co.za of 0823382896

4 attendees (None invited)

Venue

NG Kerk Quellerina
81 Lange Avenue, Quellerina