Luister!FM Dames Tee

Luister!FM Dames Tee

Kom kuier lekker saam met die Luister!FM dames
Dit gaan n oggend vol pret wees met baie gaste wat gaan kom saam kuier! Kry jou kaartjie vandag nog!
Kaartjies slegs R100
Kaartjies beskikbaar by Westway Kafee of mej Luister FM finaliste ☕️

59 attendees (None invited)

Venue

Londt Park Sports Club
Ralston Road, Fernglen