Stef Bos

Stef Bos

Vlaamse Nederlander
Kaaskop in Kaapstad
Verkleurman tusse noord en suid

‘n Paar jaar gelede het hy die Jan van Riebeeckprijs gekry in die Lae Lande
Vir sy bydrae aan die bekendstelling van die Afrikaanse taal en kultuur daar.
Hierdie jaar bou hij verder aan die brug tusse die lande wat onder sy vel gekruip het
Soos in hierdie vertoning
Met
Musikale reisgedagtes
Van Witsand tot Koolmanskop
Van die Drie Susters tot die Sosusvlei
Van Komatiepoort tot die Tuine van die Kompanjie.
Van Mpumalanga ...

Show the whole text

5 attendees (None invited)

Venue

Die Boer
Chenoweth Straat 6,

Similar events