12Jan 2017 Rugby Begin

12Jan 2017 Rugby Begin

More almal hoop julle het n fantastiese af seisoen gehaadt nou is dit weer sulke tyd.
Ons nooi elke speller en sy vriend uit om deel te wees
Ons begin weer 12 jan die donderdag aand weer te oefen half 7 vir 7 uur
Kom ons pak die jaar vroeg en lekker aan.

12 attendees (None invited)