Coenie en HemelBesem: “Oor een stem”

Coenie en HemelBesem: “Oor een stem”

Kontemporêre musiekfundi @Coenie de Villiers en #Afrikaanse se eie hiphop-ster HemelBesem op een verhoog? Maar hulle verskil dan wêrelde van mekaar! Dít mag dalk sommige mense se reaksie wees op die samekoms van dié twee bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars vir hulle splinternuwe vertoning – Oor een stem – by ‘n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op Saterdag 18 Maart 2017.

Coenie en Hemelbesem het egter al aan verskeie projekte saamgewerk en het groot respek vir mekaar ...

Show the whole text

36 attendees (None invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events