DZL ten bate van Abraham Kriel Kinderhuis

DZL ten bate van Abraham Kriel Kinderhuis

Mokopane Misty Mountain Lodge en DZL hou 'n vroeë Kersfees saam Abraham Kriel Kinderhuis. Almal se ondersteuning sal opreg waardeer word om die dag spesiaal vir die kinders te maak.

7 attendees (None invited)