8 Desember in die #Weiveld: Ampie

8 Desember in die #Weiveld: Ampie

Ampie kuier saam met ons op 8 Des. Kaartjies NOU aanlyn beskikbaar by: https://itickets.co.za/promoters/3333306 Toegang: R 50.00. Deure open 19:00 en GEEN onder 18. Optrede sal tussen 21:15 en 22:00 plaasvind. Vir navrae skakel 071 471 6698 OF epos bookings@weiveld.co.za #Weiveld

13 attendees (None invited)

Venue

Weiveld
Weiveld by Bronberg Landgoed, Hoek van Graham (verlenging van Lynnwood Weg) en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos