Amanda Strydom & Jak de Priester piekniekkonsert /picnic concert

Amanda Strydom & Jak de Priester piekniekkonsert /picnic concert

Amanda Strydom en Jak de Priester piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater / Picnic concert with Amanda Strydom and Jak de Priester at the Taalmonument Garden Theatre

Die bekende kunstenaars Amanda Strydom en Jak de Priester tree op Vrydag 10 Maart 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op. Dié piekniekreeks is ten bate van Afrikaanse Taalmuseum en -monument se Laat ons Lees!-projek vir kinders.

Die ikoniese kunstenaar, skrywer ...

Show the whole text

3 attendees (43 invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events