Pyjama Shark & The Lady

Pyjama Shark & The Lady

Pyjama Shark & The Lady by die Pierneefteater Vrydag 15 Sept saam met Lizanne Barnard Adam Helberg en Thys Van Deventer gaan 'n viering wees van toonsettings en musiek wat die skryfkuns van drie generasies insluit - 'n ikoon uit vergange se dae, 'n vrou wat vandag daagliks tot duisende harte spreek met haar kuns en aangrypende eerlike skrywes en 'n jongman van 22.
Kom luister hoe drie musikante die idees van Eugene Marais, Lidi de Waal en Adam Helberg oor die lewe en die liefde interpreteer. ...

Show the whole text

6 attendees (None invited)

Venue

Pierneefteater
720 Mogg Ave

Similar events