Bier en Burger "pairing "fondsinsamelingsaand

Bier en Burger "pairing "fondsinsamelingsaand

Skryf die datum solank in jou dagboek, deel met vriende en familie! Meer inligting volg binnekort, maar wil solank die nuus versprei! Die Vriendekring van die President Kruger Kinderhuis, Pretoria hou hierdie fondsinsamelingsgeleentheid! Lekker musiek, lekker kos, lekker bier, veiling en nog meer! Daar gaan tot aktiwiteite wees vir die kinders, so bring die hele gesin saam! Dit is ook nou tyd vir jaarafsluitingsfunksie, so boek 'n tafel vir jou maatskappy en kom kuier lekker saam. ...

Show the whole text

4 attendees (None invited)