Fondsinsameling met Jakkie Louw

Fondsinsameling met Jakkie Louw

Ete & Wynproe Fondsinsameling vir Marthie de Bruin Akademie

Die Marthie de Bruin Akademie is ʼn Remediërende Afrikaanse skool met ʼn Christelike inslag wat gestig is in 2002.

Ons akkomodeer leergeremde leerlinge met onder andere ADHD, outisme, disleksie asook leerlinge met geringe fisiese gestremdhede. Deur middel van gedifferensieerde/individuele onderrig streef ons dit na om elke leerling se optimale potensiaal te bereik.

5 attendees (None invited)

Similar events