Poppemeester Ingrid Jonker - deur Lizanne Barnard

Poppemeester Ingrid Jonker - deur Lizanne Barnard

POPPEMEESTER Ingrid Jonker – deur Lizanne Barnard
Saterdag 30 September 19:00 Brooklyn Theatre

“Poppemeester” is ‘n multi-media musiekproduksie, geïnspireer deur die persoon van Ingrid Jonker en saamgestel in 2014 deur Lizanne Barnard.

Lizanne Barnard het baie spesiale argief klankmateriaal bekom waarin Ingrid Jonker in haar eie stem praat oor haar werk en haar lewe. Hierdie materiaal word kunstig verweef in ‘n program wat ‘n intieme kykie bied in die lewe van hierdie ikoon, digter, skrywer, ...

Show the whole text

13 attendees (None invited)

Venue

Brooklyn Theatre
C/o Thomas Edison and 13th Street