Damesoggend

Damesoggend

Ons samel geld in vir Cradle of Hope se nuwe projek “The Bright One”, die tweede huis wat ingerig word om meer dames en kinders te kan versorg.

Ons gas kunstenaar die oggend is Henry van Dyk - www.henryvandyk.co.za.
Ons gasspreker is Ronel Harris, 'n wel bekende en dinamiese sakevrou van die Wes-Rand, en skrywer van die boek "Break Free".

R160-00 per kaartjie, navrae en kaartjies: Elmarie 082 414 9765

54 attendees (None invited)