Zoemba

Zoemba

30 Sep - (Sat) - 10:30
Price: R80

Kom saam met ons op ‘n die wonderlike avontuur saam met Zoemba die Renoster! Hy woon in ‘n Wildreservaat saam met sy twee vriende, Jippie en Doolie. Zoemba is a baie unieke Renoster, hy het 2 reënbooghorings en is baie lief vir musiek en dans. Dit is natuurlik ook hierdie twee horings wat ‘n groot aantrekkingskrag is vir die nare Stroper wat in die Park rondsluip. Hy wag natuurlik net vir die regte oomblik om Zoemba se horings te probeer steel! Kom help vir ...

Show the whole text

2 attendees (None invited)

Venue

Emperors Palace Barnyard
64 Jones Road