Mandjie Dans - Dinwiddie Sports Club

Mandjie Dans - Dinwiddie Sports Club

Mandjie Dans vrydag aand 24 November aangebied by Dinwiddie sports club vanaf 19h00 tot laat

Koelbokse & eie eetgoed word toegelaat en daar sal ook n kontant kroeg wees asook lekker kos te koop op die aand.

Ingang - R70 p/p
Kinders onder 16j - R20

Tafel besprekings:
0767381081
0833696553
0745751784

Adress: 30 Cheam Crescent, Dinwiddie, Germiston.

4 attendees (None invited)

Venue

Dinwiddie Sports Club
30 Cheam Cres