Crowning Birthday! Word 29!!!

Crowning Birthday! Word 29!!!

Kom join my vir my crowning birthday by Babylon. Ons gaan kuier tot die son opkom! Of tot die bouncers ons weer wegjaag want hulle wil toemaak lol... Entrance fee word verlang as jy na 20:00 opdaag gewoonlik...so wees betyds daar om die aand heerlik te geniet. Bring nog maiqs saam as julle wil. Ons gaan groot gaan!! En ten minste een shooter per gas aan die birthday boy sal waardeer word, lol...

3 attendees (71 invited)

Venue

Babylon Night Club, Southlake Mall
Cnr Lenchen Ave N & South Rd