Eerstejaarskonsert 2017 | First Years Concert 2017

Eerstejaarskonsert 2017 | First Years Concert 2017

SR: Kunsteraad 16/17 bied aan:
Eerstejaarskonsert 2017!

Eerstejaarskonsert, is ʼn jaarlikse aksie wat aangebied word deur die SR: Kunsteraad. Die aksie vind plaas in die Sanlam Ouditorium op die NWU Potchefstroomkampus. Koshuise neem deel in sleep verband en die aksie vind plaas oor 2 dae. Hierdie is ’n aand vol van besonderse talent en skerp oomblikke wat nie gemis kan word nie!

Kaartjies beskikbaar by die Heimat-Gebou, asook aanlyn by Artema.co.za
Kaartjieverkope open op 24 Januarie om ...

Show the whole text

419 attendees (None invited)

Venue

NWU-Pukke SR / SRC
Hoffman Street

Similar events