SOLD OUT - Theuns Jordaan

SOLD OUT - Theuns Jordaan

04 Jul - (Tue) - 20:00
Price: R160

Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. Met vyf solo-albums en verkope van meer as 1 miljoen, het hy bewys dat hy nie net 'n sanger van formaat is nie, maar ook 'n baie talentvolle liedjieskrywer. Sy nuwe album, Roeper, wat in Mei 2012 bekendgestel is, se verkope is reeds by die 100 000-merk verby. Dit was die grootste plaaslike vrystelling van die jaar. Sy tweede samewerking met Juanita du Plessis, Hart ...

Show the whole text

54 attendees (None invited)

Venue

Barnyard Silverstar
R28, Muldersdrift

Similar events