Chereé & Chris Rain in Fluister

Chereé & Chris Rain in Fluister

In ‘n wêreld wat skree wil Chereé en Chris Rain fluister!
Chereé en Chris Rain het per toeval een aand by ‘n kuier saam musiek gemaak - Chereé agter die klawers & mikrofoon en Chris agter sy kitaar & mikrofoon - die musiek wat daardie aande gebore is tussen vriende is die rede agter hierdie produksie.
Albei hierdie Kaapse kunstenaars sien uit om musiek te maak in sy eenvoud – waar stories vertel word deur melodië sonder die lawaai van te veel instrumente. Hulle sing liedjies wat met hul harte ...

Show the whole text

6 attendees (None invited)

Venue

Die Boer
Chenoweth Straat 6,