Kempton Park Lollos 9 - Mallemeule

Kempton Park Lollos 9 - Mallemeule

Bring die kleinspan vir die SPLINTERNUWE LOLLOS 9 - MALLEMEULE vertoning in KEMPTON PARK (wat pas bekendgestel is by die KKNK).

Dit vind plaas Saterdag middag, 24 Junie om 16:00 by Kaleideo Gemeente se OUDITORIUM.

KAARTJIES:
*Afhangende van kaartjieverkope, sal daar op die dag 2-4 ingangspunte wees om vloei te vergemaklik - ons het ook 'n verbeterde, vinnige kaartjiesisteem.
*Neem Kennis - die vertoning het laasjaar baie vinnig uitverkoop en ons kon nie almal akkommodeer nie. Maak dus seker ...

Show the whole text

43 attendees (None invited)

Venue

Kaleideo Gemeente
32 Fiskaal Str, Glen Marais

Similar events