Oudisies: Jesus - Die Passiespel

Oudisies: Jesus - Die Passiespel

Die ATKV-tak Gemeenskapsteater en PACOFS vat vir ‘n derde maal hande om die grootste Afrikaanse gemeenskapsteaterprojek in Suid-Afrika op die planke te sit: Jesus – die passiespel. Dit sal op 23 Maart 2018 om 19:30 en 24 Maart 2018 om 10:30 en 19:30 op die planke wees in die Sand du Plessis teater.

Ons nooi alle belangstellendes om oudisies te kom aflê:

Die oudisiedatums is Woensdag 17 Januarie en Donderdag 18 Januarie 2018 by PACOFS (Studio 1) en sal telkens vanaf 17:30 geskied.

Daar is 3 ...

Show the whole text

33 attendees (None invited)

Venue

Pacofs
12 First Avenue