Monark - Dinner & show

Monark - Dinner & show

Kom deel 'n glasie wyn met die legendariese Koos Kombuis en luister na ou gunstelinge sowel as liedjies van sy nuutste CD, "Langpad na Lekkersing." Dit gaan 'n aand wees wat niemand gou gaan vergeet nie...

17 attendees (None invited)

Venue

Die Blou Hond
5 Darlington Road, Lynnwood Manor

Similar events