Damestee - Vriendskap is soos Sonskyn vir Blomme

Damestee - Vriendskap is soos Sonskyn vir Blomme

Bring jou vriendinne en kom kuier lekker saam met ons en Lindie Strydom. Suné Venter gaan ook vir ons 'n bietjie sing.
Kaartjies - R150 pp
Stalletjies beskikbaar - Bring 'n geldjie om uitstallers te ondersteun.
Kontak Belinda 073 835 5084 of Carma (011) 8497735 om kaartjies te koop.

18 attendees (None invited)

Venue

Benjamin Gemeente
2 Cedar Street