Kempies Braai en Vleis Fees

Kempies Braai en Vleis Fees

Die lekkerste Musiek, Vleis en Braai fees.
Baie kunstenaars, Braai en potjiekos kompetisies, Mr. & Miss. Kempies (Jnr & Snr) ook Mnr. & Mev. Kempies.
Baie pryse sal deur die dag weggegee word.
Groot FUN (Amusement) park met baie rides. Kinder vermaak.
Kultuur opvoerings in die Saal.
Alles te sien en te koop met 'n "BRAAI" tema.
Groot verhoog met baie klank, beligting en GROOT skerm.

Toegang kaartjies vanaf R90 tot R220

Gaan kry die GRATIS Kempies Fees APP op Apple Store en Google Play store. ...

Show the whole text

42 attendees (None invited)

Venue

Hoërskool Kempton Park
Van Riebeeck weg

Similar events