So Ry Miss Daisy - Sandra Prinsloo, John Kani, Jacques Bessenger

So Ry Miss Daisy - Sandra Prinsloo, John Kani, Jacques Bessenger

So Ry Miss Daisy - Sandra Prinsloo, John Kani, Jacques Bessenger
15 Aug 2017 - 19 Aug 2017

Die bekroonde teaterstuk en latere film Driving Miss Daisy in Afrikaans met SA se twee groot teatergeeste in die hoofrolle. Sandra Prinsloo en John Kani smee vir die eerste keer kragte saam na die opspraakwekkende Miss Julie en dis weer vuurwerke! Die bejaarde Daisy is aanvanklik onwillig wanneer haar seun vir Hoke, ’n chauffeur, aanstel om met haar rond te ry nadat sy haar motor afskryf. Mettertyd ...

Show the whole text

4 attendees (None invited)

Venue

Brooklyn Theatre
Thomas Edison St, Green Village Centre

Similar events