Registrasie en Oriëntering 2017

Registrasie en Oriëntering 2017

Ons sien uit om binnekort die 84 nuwe Wag-'n-Bietjie eerstejaars te ontmoet! R&O is drie weke van harde werk, lekker werk, nuwe mense, nuwe ervarings en baie onvergeetlike herinneringe. Daar wag 'n wonderlike avontuur op elke nuwe NWU PUK student, en ons is opgewonde om deel te kan wees van hierdie nuwe fase van julle lewens. Kom en geniet dit saam met ons.

4 attendees (10 invited)