Spookstories

Spookstories

Spookstories en Koffie. 'n Bekende spookstorieskrywer, Antoinette H, kom deel haar stories met ons. Bring 'n kombers, vriende en deel in hierdie aand saam met ons. Plekke is beperk, so boek vroegtydig - deon@fortisgroup.co.za. R50 pp sluit in bodemlose koffie. AS JY NIE BANG IS NIE.

This event will be presented in Afrikaans, but everyone is welcome, as long as you understand Afrikaans.

26 attendees (None invited)

Venue

The Mancave HQ
106 Migmatite street