Woord & Wingerd met Eben Venter op Dinsdag 15 Augustus

Woord & Wingerd met Eben Venter op Dinsdag 15 Augustus

Graffiti en Tafelberg Uitgewers nooi u hartlik uit na die bekendstelling van Eben Venter se Groen soos die hemel daarbo. Wemar Strydom gaan in gesprek met Eben Venter wees.
Die geleentheid word GRATIS aangebied.
Wyn en ligte verversings word wel verskaf.
Bespreek egter asb. by 012 348 1835 of per e-pos by menlyn@graffitibooks.co.za

17 attendees (None invited)

Venue

Graffiti Books & Stationery Menlyn Maine
Shop 61, Central Square, Menlyn Maine, C/o Aramist and Corobay Avenue, Menlyn

Similar events