PROUDLY MEERKAT SAAMTREK GARIEP DAM

PROUDLY MEERKAT SAAMTREK GARIEP DAM

Alle Proudly Meerkatte word uitgenooi na n saamtrek by Gariep Dam Forever Resort. Elkeen is verantwoordelik vir sy eie reelings tov akkommodasie en etes. Die oord beskik oor al die nodige fasiliteite wat aan almal se behoeftes kan voldoen. Inligting oor die oord is op hul webblad beskikbaar.

52 attendees (None invited)

Venue

Gariep Dam
Freestate