Jo Black, R130 - SOLD OUT

Jo Black, R130 - SOLD OUT

Jo Black se debuutalbum bereik goue status binne 6 weke.

Na maande se wag, het Jo Black sy debuutalbum, “Skepe,” vroeg in April uitgereik. Maar hy hoef nie maande te gewag het om die goeie nuus te ontvang dat verkope die 15 000-kerf verbygesteek het nie. Om die waarheid te sê, 6 weke was al wat nodig was.

Vra maar enigiemand in die musiekbedryf – dis amper ongehoord vir ‘n nuwe kunstenaar om daardie hoogtepunt so gou te bereik. Wel, nuwe kunstenaar in die sin dat dit sy eerste album is. Maar ...

Show the whole text

34 attendees (None invited)

Venue

Centurion Theatre
123 Amkor Road

Similar events