Krugersdorp Lollos 9 - Mallemeule

Krugersdorp Lollos 9 - Mallemeule

Bring die kleinspan vir die SPLINTERNUWE LOLLOS 9 - MALLEMEULE vertoning in KRUGERSDORP (wat pas bekendgestel is by die KKNK).

Dit vind plaas Saterdag oggend, 24 Junie om 10:00 by N.G. Kerk,Suiderlig, Krugersdorp se OUDITORIUM.

KAARTJIES:
*Afhangende van kaartjieverkope, sal daar op die dag 2-4 ingangspunte wees om vloei te vergemaklik - ons het ook 'n verbeterde, vinnige kaartjiesisteem.
*Neem Kennis - die vertoning het laasjaar baie vinnig uitverkoop en ons kon nie almal akkommodeer nie. ...

Show the whole text

53 attendees (None invited)