Leer hoe om fotos te neem soos 'n Pro, op Manual Mode!

Leer hoe om fotos te neem soos 'n Pro, op Manual Mode!

Geniet jy fotografie maar jy verstaan nie al die stellings op jou kamera nie?

Wil jy graag beter fotos van familie, vriende en die natuur neem?

DAN IS HIERDIE KAMERA KURSUS VIR JOU!

Hier is ‘n paar voorbeelde van wat ons behandel:

* Hoe om in ‘Manual Mode’ en ander stellings te neem en nie in ‘Auto’ nie

* Wat beteken ‘Appeture’, ISO, ‘Shutterspead’

* Komposisie en lig

Daar is ‘n praktiese sessie om seker te maak jy kan dit toepas.

Daar is ‘n beperkte hoeveelheid plekke per klas om te ...

Show the whole text

1 attendees (None invited)

Venue

MoniQue Brits Creative Photography
Wonderboom South