Boere-country dans

Boere-country dans

Boere-country dans met Dylan Ainslie orkes
In die Voortrekkersaal by die Monument se piekniekterrein
Bring u eie eet- en drinkgoed
Stoele en tafels sal voorsien word
Kaartjies is slegs te koop by www.Tixsa.co.za
Kaartjies is R70 per persoon bo 16
Kinders onder 16 kom gratis in

4 attendees (None invited)

Venue

Voortrekkermonument & natuurreservaat/nature reserve
Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria