Matrieks 2012 - 5 Jaar Reunie

Matrieks 2012 - 5 Jaar Reunie

Dit is tyd vir ons eerste reunie! Ons hoop die Matriek van 2012 kan in hulle massas kom saam vier!

Datum: 14 Oktober 2017
Tyd: 18:30
Plek: Lapa by die skool
Ingang: Gratis!

*Plus ones is welkom!

Nooi asseblief al die Klofie Matrieks van 2012 wat nog nie die invite ontvang het nie 🙏😊

50 attendees (None invited)

Venue

Hoërskool Waterkloof
Boeingstraat

Similar events