Jakkals & Wolf Krugersdorp

Jakkals & Wolf Krugersdorp

Arme Wolf! Waar hy ook al kom, probeer die skelm Jakkals hom 'n streep trek. Die hare waai behoorlik - en saam beleef die twee van hulle allerhande skreeusnaakse avonture.

Afrikaanse kinders is al geslagte lank versot op Jakkals en Wolf se manewales. Danksy hierdie teatervertoning kan jonk en oud hulle opnuut verlekker in die kaskenades van Jakkals en Wolf.

Die vertoning sal plaasvind by NG Suiderlig se Ouditorium in Krugersdorp om 11vm.

LET WEL: Dis 'n TOPGEHALTE teater produksie - .Daar is ...

Show the whole text

27 attendees (409 invited)