The Rockets piekniekkonsert / picnic concert

The Rockets piekniekkonsert / picnic concert

The Rockets piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater / Picnic concert with The Rockets at the Taalmonument Garden Theatre

Die gewilde r&b/pop-groep The Rockets tree op Vrydag 27 Januarie 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op. Dié piekniekreeks word ten bate van die Laat ons Lees!-voorleesprojek vir kinders aangebied.

The Rockets is ou bekendes op menige radiostasie en veral liedjies van hul Afrikaanse album, waaronder “Namakwa ...

Show the whole text

135 attendees (432 invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events