Pollie ons gaan Sterre kyk / Pollie we are going Stargazing

Pollie ons gaan Sterre kyk / Pollie we are going Stargazing

Sterrekykpiekniek: Pollie ons gaan Sterre kyk / Stargazing Picnic: Pollie we are going Stargazing (English below)

Sterrekykgeesdriftiges moenie die eerste Sterrekykpiekniek van die jaar by die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg op Saterdag 21 Januarie 2017 misloop nie. Tydens dié pieknieks kan besoekers die sterrehemel verken met die hulp van die Orion Observasie Groep (OOG), ‘n informele sterrrekundeklub van die Boland.

Die tema van die aand is “Pollie ons gaan Sterre kyk”. Die piekniek ...

Show the whole text

10 attendees (28 invited)

Venue

Afrikaanse Taalmonument
Gabbema Doordrift Street

Similar events